|
|
|
|
Ongemaklike fotosDie term word in fotografiese groepe vir fotos gebruik waar die plasing van die inhoud ongemaklik vertoon. Ek en Frieda se jarelange ondervinding in Nasionale en Internasionale Fotografiese salonne beoordeling het baie daarmee te doen gekry met ander beoordeellaars. Interesant kom dit ook voor by skilders wat deur die eeue uitgevind het waar moet jy mense, diere ens sny (crop) om die foto of skilderye gemaklik te laat vertoon. Kom ons kyk daarna Mense Hier het ons 'n foto van 'n mooi model teen 'n wit agtergrond (met die komplimente van Frieda van der Walt)
Diere Mooi klein swart babakat
Voëls Ons model 'n Skoorsteenveer (heilige Ibus)
Onthou ook net dat dit nie die wet van Mede en Perse is nie! 'n Baie sterk dinamiese foto kan nog 'n wenner wees al lyk dit ongemaklik! Maar dis die uitsondering! Hoop dat help julle almal! Groete Jan en Frieda |