|
Ons maand beoordelaar was Ria
Katzke LPSSA, APSSA wat
soos julle kan sien uit haar titels baie ervaring het en uitstekende werk
doen. Ria het net soos laas jaar uitstekend beoordeel. Baie dankie vir jou uitstekende beoordeling en goeie kommetaar.
GEVORDERDE AFDELING Februarie 2010 wenners
Natuur afdeling wenners
|
Beste fotos wenner
Andy Rabie
Waatlemoenoog |
|

|
Tweede Beste Foto
Magda Brand
Molopo
|
 |
Derde Beste Foto
Frieda Prinsloo
Klein strandlopertjie
|

Piktoriale Afdeling maandwenners

|
Beste foto
Deon Greeff
TIf skildery
|
|

|
Tweede Beste Foto
Susan Burger
Refleksie van Christene |
|

|
Derde Beste Foto
Grietje van Niekerk
Amper daar se hek |

Foto Joernalistiese Afdeling maandwenners
(moet nuuswaarde besit)

|
Beste foto
Joyce Botha
Augrabies
|
|

|
Tweede Beste Fotos
Doretha Kock
Syncro 4x4 Lesotho
|
 |
Derde Beste Foto
Vic Wilson
Amsterdamsepoort |

Beginner afdeling wenners
 |
Beste Foto
Hannes Botha
Kalahari pad
|
 |
Tweede beste
Hannes Botha
Varkore
|
 |
Derde beste
Hannes Botha
Blinde
|

Lede self inskryf afdeling maandwenner
Dikkop broei geduldig van Gonnie Myburgh
http://www.digitalekameraklub.co.za/selfinskryf/details.php?image_id=324&mode=search
Hierdie selfinskryf groep is die maand deur Kobus
Prinsloo natuurfotograaf vir ons beoordeel. Dankie Kobus.

Veels geluk aan al die wenners
|