|
|
|
|
Wenner keuses die maand deur lede self. Die maand het gewys dat ons baie vriendelike lede het wat ook met 'n waarderende oog na ander se fotos kyk en pragtige kommetaar kan lewer. Beginners het gewys hulle staan nie terug vir gevorderde lede nie!
GEVORDERDE AFDELING Desember 2010 wenners Natuur afdeling wenners
FotoJoernalistiese Afdeling maandwenners (moet nuuswaarde besit)
Spesiale kompetisie: Kersfees
Lede self inskryf afdeling maandwennerDouble Tap van Jury Nel http://www.digitalekameraklub.co.za/selfinskryf/details.php?image_id=683&mode=search (Beoordeel deur Frieda)
|