Home Up Januarie 2010 wenners Februarie 2010 wenners Maart 2010 wenners April 2010 wenners Mei 2010 wenners Junie 2010 wenners Julie 2010 wenners Augustus 2010 wenners

 

 

Ons beoordelaar vir die maand was Michael Vorster 'n man met baie fotografiese kennis!  Baie dankie Michael!

Hy beskryf homself so:

Fotografie was nog altyd iets waarin ek belang gestel het en ek het deur die hele spektrum beweeg vanaf ‘n mik en druk deur die 35mm film era en nou digitaal. My grootste passie was nog altyd die natuur, landskappe en makro fotografie. Ek het egter nou die portret veld betree. Met soveel toerusting tot ‘n mens se beskikking is dit regtig nie meer so moeilik nie en ek dink jou eie kreatiwiteit is jou enigste beperking. My kennis stam maar af van baie lees in boeke en op die Internet en dan natuurlik oefen, oefen en nogmaals oefen. Fotografie is iets van wat ‘n mens nooit sal kan sê ek weet nou alles nie. My ondersoekende geaardheid maak dat ek soveel as moontlik oor fotografie lees en leër en dit maak dit nogal maklik. Die belangrikste punt is ‘n mens moet jou fotografie geniet.

 

 

GEVORDERDE AFDELING   Augustus  2010 wenners

Natuur afdeling wenners

  Beste fotos wenner


Willem Stiglingh

Vroeg vang die wurm

Tweede Beste Foto

Hesmin Bredenkamp

Afkoeltyd

Derde Beste Foto   

Wena Kloppers

Vlindertjie

 


Piktoriale Afdeling maandwenners   

    

  

Beste foto


Grietje van Niekerk

Ai, zie de ochtend krieken 1

 

Tweede Beste Foto 

Jacques Engelbrecht

Bed 

Derde Beste Foto 

Gonnie Myburgh

Oorlêland-Kamieskroon

 

Foto Joernalistiese Afdeling maandwenners  (moet nuuswaarde besit)

 

Beste foto


THELMA NEL


 

 

Tweede Beste Fotos


Jackie Cilliers

Losing it

 

 

Derde Beste Foto

Vic Wilson

Voetstapper snelweg

 

Beginner afdeling wenners

Beste Foto

Lizette Grabe

Doornkloof

Tweede beste

Eidel Bock

Lugskou


Derde beste

Dieter Kruger 

Tyd om te rus

 

Lede self inskryf afdeling maandwenner

Harvard   van  Eidel Bock

http://www.digitalekameraklub.co.za/selfinskryf/details.php?image_id=610&mode=search

Beoordeel deur myself